Noudat Slapende Honde
Kamfer se gedigte is vreesloos, en skroom nie weg van taboe-onderwerpe nie. Sy skryf veral oor tragedies wat alledaags geword het in die wereld waarin sy haar bevind - dwelms, druglords, en kinders wat doen wat hulle nie hoef te doen nie ... Haar gedigte is tegelyk toeganklik en onkonvensioneel - sy is 'n sterk, sterk nuwe stem in Afrikaans.
ISBN-13: 9780795702730
Koop nou
